Reviews

  1. Madrid, baie dankie vir julle ondersteuning. Ek waardeer dit ongelooflik baie. Kom kuier asb. gou weer.

  2. Madrid, baie dankie vir julle ondersteuning. Ek waardeer dit ongelooflik baie. Kom kuier asb. gou weer.

  3. Baie dankie Alet. Ek hoop ons sien mekaar sommer gou weer.

  4. Baie dankie Florinda. Ons waardeer julle ondersteuning verskriklik baie.

14 thoughts on “Reviews

  1. Florinda says:

    Dankie julle. Dit is so mooi, gemaklike, veilige en ten volle toegeruste plekkie. Mooi uitsig, gemak en plek waar jy net weer vrede vir jou siel kan kry. Sal verseker weer teeug gaan.

  2. Sannet says:

    Thank you Carol for an awesome, enjoyable stay. The location is perfect and we certainly enjoyed the seaview and the beach. The unit was clean and tidy and had everything that we needed. It is really a “home away from home” Will definitely recommend your place to friends and family and it will be our first choice for future stays.

  3. Sannet says:

    Thank you Carol for an awesome, enjoyable stay. The location is perfect and we certainly enjoyed the seaview and the beach. The unit was clean and tidy and had everything that we needed. It is really a “home away from home” Will definitely recommend your place to friends and family and it will be our first choice for future stays.

  4. Alet says:

    Pragtige, skoon plek met al die nodige geriewe waaraan jy kan dink. Die beste uitsig in die oggend vanaf die sitkamer, stoep en hoofslaapkamer! Ons was vier volwassenes en ‘n vierjarige seuntjie wat hier gebly het. Die strandjie reg voor die huis was die beste ding nog; ons seuntjie en sy nefies het heerlik gespeel en dit was min moeite om hul veilig te hou daar. Niks was te veel moeite vir Carol nie, en al die oulike ekstras (wyn, malvalekkers ens.) was baie welkom. Ons sal graag weer terugkom!

  5. Madri says:

    Baie netjiese, skoon & ongelooflike mooi plek! Oorgenoeg spasie vir ‘n gesin al was ons net twee. Die see uitsig is baie mooi & die strande is stap afstand. Die plekkie is baie veilig ook.
    Dankie vir ‘n heerlike vakansie Sand Pebbles!!!

  6. Melody Cullen says:

    In simple terms our holiday was perfect.
    Awesome venue.Apon our arrival we were treated by the host and welcomed by friendly people.
    Great location,kids friendly, awesome seaview with easy access to beach.
    This venue will most definitely see us soon.

  7. Maryke says:

    Stunning holiday flat with beautiful modern finishes and a breathtaking seaview. Our hosts went above and beyond to make us feel welcome. Cant wait to go back again and again and again!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *